Okey-Dokey Bos Stories
$0+
$0+
https://schema.org/InStock
usd
Enabled Mom
"Waarom Emma wiele het" en 4 ander stories om daai nuuskierige HOEKOM vrae oor sproete, brille, rolstoele en meer te beantwoord.
Bos Stories is deel van die Okey-Dokey reeks Inklusiewe Kinder Boeke wat daarop gemik is om kinders te help om spesiale behoeftes, omstandighede en ander daaglikse uitdagings te verstaan en te hanteer.
Hierdie boek bestaan uit 5 stories oor verskillende karakters met 'n verskeidenheid spesiale behoeftes en uitdagings. Elke storie eindig met 'n kort les en besprekingspunt om die les mooi vas te lê.
Die Okey-Dokey boeke word geskryf deur Annél en Anika Strydom, 'n spesiale behoefte ma en dogter span.
Size
19.9 MB
Length
18 pages
Add to wishlist